Thursday 25 April 2013

'n Warm baba kokon


 Gesoek: 'n manier om baba lekker warm te hou in die winter.

Oplossing: 'n warm kokon!

 Begin met 'n sirkel van 10 langbene.  Vermeerder 'n paar rye totdat basis groot genoeg is.

 Hekel dan verder om 'n 'buis' te vorm

Verminder weer effens sodat dit warm om die nekkie gaan pas, en voila!


 En selfs Lulu wil naby die baba en die warm kokon wees


Ek het 5 bolle Elle Snuggles in Lime gebruik, met 'n 8.5mm hekelnaald, sodat dit lekker sag is en maklik rek.



No comments:

Post a Comment