Wednesday 5 October 2011

My eerste Blog - Aan die Haak!



Hier is my eerste blog! Ek geniet dit so om ander se blogs te lees, veral die oor handwerk en meer hekelwerk, dat ek besluit het om dit te probeer.

Ek wil sommer net gereeld oor my hekel projekte blog, en sommer oor al die nuus en dinge om my.

Hier is die eerste blokkies van die gerbera daisy patroon wat ek gekry het.

Ek wou sulke blokkies hekel met al die wol wat oorgebly het van die winter se hekelwerk. Die plan was om 'n groot kombers te maak. Ek het ongelukkig vinnig uit grys wol geraak, en aangesien die doel was om OORSKIET wol te gebruik, wou ek nie nog grys gaan koop nie. ( En natuurlik is Nelspruit 60km en 'n tolhek ver). Toe verander die plan maar soos ek gaan. Ek het die blokkies wat ek klaar gehad het aanmekaar gewerk, en begin om met die blommetjies se kleure 'n 'granny' rand om te hekel. Ek dink dit gaan 'n vrolike affêre wees as ek klaar is.

18 comments:

  1. These flower squares are very pretty.

    ReplyDelete
  2. Thanks! I can send you the pattern if you want?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Hallo Elsa, ek is vreeslik onnosel met Blogs, en toe ek die reply knoppie sien het hom hom sommer gebruik. Die Gerbera Daisy pratroon is uitsonderlik mooi en ek het gewonder waar ek die patroon kan kry.
      Ek sal jou hulp in die verband baie waardeer.

      Delete
  3. Share asb die daisy patroon, asook die granny square rondom, met ons.

    ReplyDelete
  4. Marietjie, stuur jou email adres vir my?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Elsa, ek dink jou blog is sommer baie oulik. Die gerbera daisy patroon is ook pragtig. Sal jy moontlik die patroon vir my kan stuur?

      Delete
  5. hi Madelein,

    ek stuur graag vir jou, wat is jou email adres?

    ReplyDelete
    Replies
    1. This comment has been removed by the author.

      Delete
    2. Elsa,
      Dankie, my epos adres is maddysmith1972@gmail.com

      Delete
    3. HI daar, kan jy groot asb vir my ook die patroon aanstuur.

      marlisenel7@gmail.com

      Delete
    4. HI daar, kan jy groot asb vir my ook die patroon aanstuur.

      marlisenel7@gmail.com

      Delete
  6. Hi Elsa ek geniet jou blokbaie . Baie dankie vir so n oulike blok . Ek sukkelnet om die blommetjie een reg te kry. Kan jy dalk vir my die patroon stuur corhes@telkomsa.net
    Bie dankieCorlea

    ReplyDelete
  7. HI ek sal ook graag die patron wil he van die blokkie. My email adres is alidadup@msn.com. Baie dankie

    ReplyDelete
  8. Hallo Elsa
    Dit is pragtig kan jy asb die patroon vir my stuur
    wermar@lantic.net
    Groete
    Marinda

    ReplyDelete
  9. Hallo Elsa
    Ek comment nou die wereld vol, jou gerbena daisy patroon is pragtig, en ek is aml oor die grys en pienk.
    Is dit moontlik om dit vir my ook te e-pos na oosmar@lantic.net?
    Baie dankie by voorbaat
    Marinda Oosthuizen

    ReplyDelete
  10. hello Elsa, wil graag die patroon he maar weet nie of dit iets kos nie . my adres is albarh@webmail.co.za.

    Groete Louise vd Merwe

    ReplyDelete
  11. Stunning, ek soek hom ook asb
    lizbrewis@gmail.com
    Dankie

    ReplyDelete
  12. Pragtig! Ek sal ook graag die patroon wil bekom asb! Baie dankie! nroetz@gmail.com

    ReplyDelete