Friday 27 April 2012

Something a bit different 3KCBWDAY5






Translated: Too much of a good thing is absolutely fantastic!


I rest my case

Thursday 26 April 2012

Crocheting for All Seasons - 3KCBWDAY4



I have often mentioned that I live in a very warm place.  Now I mean seriously hot, as in temperatures that can shoot up to 45 degrees Celcius in summer.  And I have also mentioned (oh come on, I don't complain!) that I really don't like the heat.  This town has been good to me, and we have wonderful people living here, so I'm not disliking the town.  It's just the weather that gets to me.

My ideal would be to live in a place where it rains at least 10 months out of a year and where temperatures never go above 23 degrees.  OK, 24 if I must.  Just think of how I would love sitting under a blanket crocheting wonderful warm blankets and scarves.

I still crochet all year round though,  thanks heavens for air conditioning!  I try to do smaller and lighter projects in summer time but it doesn't always work out that way so I often find myself sitting right under the air conditioning, with a big blanket on my lap.

Maybe one day if I'm lucky I will live in a very cold place, with a fireplace, surrounded by my cats and have a donkey with a flowery hat outside.  Now that's something to look forward to!

Tuesday 24 April 2012

My Crochet Hero - 3KCBWDAY3

Al is dit blog week, voel ek tog om hierdie blog in Afrikaans te skryf.  My oudste herinnering aan hekel is die van my ouma Prinsloo.  Ek het ouma baie selde gesien sonder haar hekelwerk.  Wanneer mens gaan kuier het, het sy altyd in haar gunsteling stoel gesit en hekel.  Ouma Prinsloo het vir ons bont poncho's gehekel en serpe met musse wat daarby pas.  Later jare het sy vir my 'n gehekelde lappie gestuur, haar geskenk aan my toe ek op 'n bitter jong ouderdom trou en nog geen 'trousseau' gehad het nie. Ouma Prinsloo is in 1985 oorlede en ek wens soms ek kon met haar gesels om haar my hekelwerk te wys, en uit te vra oor waar haar liefde daarvoor begin het.


Toe ek so twee jaar terug weer die vreugde van hekel herontdek het, was die eerste blog wat ek gelees het, die van Natasja King.  Natasja is 'n Suid Afrikaner wat in Londen woon, en ek kan gewoonlik nie wag vir haar nuutste blog nie.  Ek het ook in Londen gebly in 1993 en 1994, en behalwe vir die inspirasie wat ek kry uit haar fotos, bring haar blog soms soveel verlange en nostalgie oor Engeland. Dankie Natasja, dat jy my geinspireer het om een van my grootste liefdes te herontdek.  Hekel bring my oneindige vreugde!


Photography Challenge Day - 3KCBWDAY2



Today is Day 2 of the Knitting and Crochet Blog Week, and the subject today, is something I really struggle with.  I read a lot of blogs and am often amazed by the photographic ability of people.  I dream about doing these amazing photos that will WOW my blog friends and draw them to want to read this blog often, just like I can't wait to read my favourites!  But alas, I have to confess.  My attempts at artistic photos are often, well, not so soft on the eye. 

However, I've had one or two photos that I was proud of, and will show them off today, along with some of the photos that I've posted before




Hope to see you back here again tomorrow!

Elsa

Monday 23 April 2012

Colour Lovers - 3KCBWDAY1

Today is the first day of Knitting and Crochet Blog Week 2012.

Seeing that I'm technically still on leave after my short holiday in Paternoster, Western Cape, I will do a short one today and explain more about the blog week in tomorrow's blog.

As today's topic is colour lovers, I thought it would be nice to show you the wool I'm using for the blanket that I'm making at the moment. Its really nice and bright and I love working on this!


Have a lovely Monday!

Wednesday 18 April 2012

Geskenke vir die Kaap...

More oggend gaan ek vir 4 salige dae Kaap toe! Paternoster toe om presies te wees....

Ek sien so baie uit daarna. Al die hekelwerk wat ek die afgelope tyd vir my kinders gemaak het, gaan saam. Hier is 'n vinnige opsomming daarvan. Ek gaan probeer om mooi fotos te neem wanneer ek daar is, maar ek is bevrees fotografie is nie my sterk punt nie.

'n paar serpe


























'n kombers vir koue aande in die studeerkamer

'n kussing oortreksel

doilie vir 'n slaaibak

klein motiewe wat kussings gaan word


Tot volgende week, hoop almal het 'n heerlike naweek!

Elsa

Monday 16 April 2012

'n Vinnige Voorskou

Ek is besig met twee baie lekker komberse op die oomblik. Ek sukkel mos om by een projek te hou, so ek het gewoonlik so 'n paar waaraan ek gelyk werk, net vir afwisseling.

Ek het 'n hele ruk terug al begin vertel van die babakomberse wat ek wil maak. Een is nou al redelik ver gevorder, en hier is 'n klein voorskou daarvan. Die kleure het nie baie goed uitgekom op die foto nie en wanneer dit klaar is sal ek 'n mooi groot en helder foto daarvan neem.


Die ander kombers kom na 'n inspirasie van According to Matt, 'n blog wat ek baie getrou volg. Toevallig (kug kug) is altwee weer granny squares, wat maar altyd my gunsteling sal bly.


Tuesday 10 April 2012

4 Salige dae..... ('n fotoverhaal)

Ek hoop en glo dat julle elkeen 'n baie geseënde Paastyd gehad het. Ek het die rustigste 4 dae gehad, en het elke oomblik daarvan geniet.

Donderdag het ek vinnig vir my dierbare vriendin Michelle 'n hoedjie gehekel wat sy kan saamvat op haar naweek by skoonma. Dis vir my een van die grootste lekkertes van hekel, dat jy so vinnig iets kan skep.


'n Lekker bont hoedjie, wat ek natuurlik eers self moes pas


daarna moes ek Lulu daarmee verpes


voordat ek dit vir Michelle kon gee om op te sit! Sy is ook my buurvrou en ons gunsteling kuierplek is by die muur.


Vrydag was rustig, en wat 'n beter manier om die dag mee te begin


Ek het nie eers bed opgemaak nie, en kon kort-kort terugklim net want ek kan!



Ek het vreeslike goeie voornemens gehad vir die naweek. Tot 'n lysie (weereens) gemaak van al die kaste wat ek gaan regpak en uitsorteer. Eerste op die lys was my wolkas. Ek het als uitgepak, gesorteer en netjies gemaak. Maar dit was 'n groot fout om met daardie spesifieke kas te begin! My vingers het begin jeuk toe ek sien wat als daar is wat gedoen moet word, en nodeloos om te sê, dit was die eerste en laaste kas wat reggepak is die naweek!

Van toe af was dit hekel, hekel, hekel!


Ek het my poncho klaargemaak. Verlede jaar hierdie pragtige wol gekoop en begin daarmee, en half vergeet daarvan. Net 'n laaste paar rytjies en voila! die poncho was klaar.


Ek is baie beindruk. Die kleure is sag en die wol nog sagter. Kan nie wag vir die koue sodat ek dit kan dra nie.


Saterdag het ek my behoorlik weggeskeur van die huis om Nelspruit toe te gaan. Natuurlik eers Witrivier om gery en gelukkig was die wol winkel oop. Vir my harde werk van (een) kas regpak die vorige dag, het ek myself beloon met 'n reuse sak wol! (ek verdien dit mos?)


Onder andere hierdie super sagte wol waarmee ek 'n serp gehekel het.

Dit was lekker om 'n slag uit die huis te wees (moet ek erken) en ek het my verkyk aan die mooi wolke. So asof dit saamgewerk het om die Paas boodskap oor te dra.

Wel, terug by die huis was hierdie 'n goeie opsomming van hoe ek die res van my naweek deurgebring het.


Dit was heerlik, heerlik, heerlik!

My laaste projek vir die naweek was 'n doilie vir my dogter. Dis 'n groterige een sodat sy dit dalk oor 'n slaaibak kan gebruik? Ek is dol daaroor.



Ek hoop julle het 'n wonderlike week verder. Wie weet, dalk kom ek die komende naweek dalk regtig by die deurmekaar kaste uit?

Groetnis!

Elsa

Thursday 5 April 2012

Dis Paasfees


Net 'n kort wens aan elke leser vir Paasfees.

Mag julle die Vrede en Vergifnis ervaar van Sy bloed wat vir ons gevloei het en intens beleef waaroor hierdie tyd gaan.

Ry veilig en kom veilig terug.

Groetnis!

Elsa

Tuesday 3 April 2012

10 Reasons to buy Lots of Yarn (author unknown)






Saw this in my local wool shop - I especially love number 10!


1. It insulates the cupboard where it is kept

2. It keeps the economy moving. It is my patriotic duty to support wool farmers, textile mills, and yarn shops

3, It is less expensive and more fun than psychiatric care

4. I'm participating in a contest - the one who dies with the most yarn wins!

5. It keeps without refrigeration, you don't have to cook it to enjoy it, you never have to feed it, change it, wipe it's nose or walk it

6. Because I'm worth it

7. Like dust, it's good for protecting previously unprotected spaces in the house, like the ironing board, the laundry basket, the dining room table

8. It's not immoral, illegal or fattening. It calms the nerves, ratifies the soul, and makes me feel good

9. Because it's on sale. Because that is such a beautiful colour.... I've never seen it before... I must have it

10. Buy now before your husband retires and goes with you on all your shopping expeditions!