Ek sien so baie uit daarna. Al die hekelwerk wat ek die afgelope tyd vir my kinders gemaak het, gaan saam. Hier is 'n vinnige opsomming daarvan. Ek gaan probeer om mooi fotos te neem wanneer ek daar is, maar ek is bevrees fotografie is nie my sterk punt nie.
'n paar serpe
'n kombers vir koue aande in die studeerkamer
'n kussing oortreksel
doilie vir 'n slaaibak
Jis jy laat spat en kyk hoe lekker lyk jou blog nou!
ReplyDelete