By Laaiplek in Velddrift het ons hierdie restaurant ontdek. Die varsste vis soos mens seker net so teen die see kan kry. En 'n hele bord kos vir R30!
Die mooi en rustigheid van Paternoster. Ek geniet hierdie mense vreeslik. Afrikaans op sy beste, ek kan ure met hulle gesels.
Die water is bitterlik koud!
So lekker om my kinders weer te sien
Terug by die huis het Lea 'n teddie gekry van die wol wat oorgebly het. Dit pas by haar kombersie :)
Ek is mal oor Paternoster. Dis 'n baie spesiale plekkie aan die weskus.
ReplyDelete