Friday 17 February 2012

Google net Crochet Throw

Ek is 'n vreeslike google aanhanger. Ek het nog nooit na iets gesoek wat ek NIE kon opspoor daar nie. En gister google ek toe 'crochet throw'. Absoluut hemels. Die kleure, die patrone, die idees! Ek raak skoon liries, maar kyk gerus self na 'n paar voorbeelde:



1 comment:

  1. Oe ek is mal oor die laaste een!!!! Kan ek een bestel vir n enkelbed??...ons spaarkamer sal stunnig lyk!!!!

    ReplyDelete