Monday 21 November 2011

Inspireer of Irriteer?



Dit maak my dag wanneer mense hekelwerk raaksien en vir my daarvan sê. Selfs mense wat nie kan hekel nie, sien sulke goed skielik raak. My seun het hierdie naweek vir my twee fototjies gestuur wat hy geneem het in die winkels. Dit was so lekker om te weet hy het aan my gedink toe hy dit sien!


Die kombers is by Mr Price en die stoel was by Old Biscuit Mill in Kaapstad.

Nogal 'n plan om met vervelige kantoorstoele te doen!

3 comments:

  1. Oe, ek is mal oor die stoel idee!!! Gee my sommer idees!

    ReplyDelete
  2. Dit is mooi ne? Ek het juis soveel gehekelde blommetjies en vierkantjies wat ek gemaak het as 'n toets maar nie gebruik het nie.

    ReplyDelete