Pages
(Move to ...)
Home
▼
Friday, 14 December 2012
Ta da da dam!
Die blou truitjie waarvan ek die vorige keer vertel het, is klaar. Dit was 'n heerlike patroon en ek is baie tevrede. Ek het die oulikste knopies gekry en dit moet nou nog net geblok word.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment