Thursday 2 August 2012
Onder toesig
Gisteraand het ek begin hekel aan 'n rokkie met dun nr 5 garing en 'n 2mm hekelpen. Sulke fyn, outydse hekelwerk.
Gelukkig het ek my voltydse toesighouer, Twinkle, gehad om 'n oog te hou oor my vordering.
No comments:
Post a Comment
Newer Post
Older Post
Home
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment