tag:blogger.com,1999:blog-7092655885104309209.post8476918861629404329..comments2023-05-29T04:35:25.095-07:00Comments on Aan die Haak: My dapper projek (episode 2)Elsahttp://www.blogger.com/profile/02854584256513893026noreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-7092655885104309209.post-516624227322563852012-02-07T23:11:40.491-08:002012-02-07T23:11:40.491-08:00Jy's baie braaf vriendin. Ek het eendag '...Jy's baie braaf vriendin. Ek het eendag 'n kwilt vir my queensize bed gemaak. Die lap geverf, die blokkie gekwilt en toe weer die groot een ook gekwilt, en dit alles met die hand ......en ........ek het dit WEGGEGEE! Maar ek het my stert afgewerk. Sterkte met daai een. So 'n vreeslike groot kombers vat vir my net te lank.<br /><br />Jou doilie lyk mooi. Ek het ook nog twee hier, vol kraletjies, en hulle kom van baie jare gelede. Ek het dit nie gemaak nie.<br /><br />EK's baie nuuskierig oor die troue ding ...... maar sal maar (on)geduldig wag ...... lekker hekel.Estellehttps://www.blogger.com/profile/13054052267773257631noreply@blogger.com