tag:blogger.com,1999:blog-7092655885104309209.post3903502304820906184..comments2023-05-29T04:35:25.095-07:00Comments on Aan die Haak: 'n Vrolike AffêreElsahttp://www.blogger.com/profile/02854584256513893026noreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-7092655885104309209.post-58136071236739669792012-02-23T03:14:59.348-08:002012-02-23T03:14:59.348-08:00Hi Estelle. Dankie, ek is ook skoon opgewonde oor ...Hi Estelle. Dankie, ek is ook skoon opgewonde oor al die kleur! Nee, die plan is om die blokkies verskillend te doen. Daar is 'n Roses and Daisies throw in Melody Griffiths se boek wat ek wil doen, (die prentjie is op my blog oor throws) maar ek kry die boek nerens!Elsahttps://www.blogger.com/profile/02854584256513893026noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7092655885104309209.post-64437135875092647192012-02-23T03:09:06.358-08:002012-02-23T03:09:06.358-08:00Oeeee, as ek sulke bont wol sien, dan juk my vinge...Oeeee, as ek sulke bont wol sien, dan juk my vingers. Jou blokkie lyk mooi, maar ek weet wat jy meen, mens moet PRESIES die regte een kry. Gaan jy almal met dieselfde patroon hekel?<br />Ek gaan sommer NOU DADELIK aan my hippie kombers werk .......Estellehttps://www.blogger.com/profile/13054052267773257631noreply@blogger.com